Monday 16 November 2015

Openbaring#59: Openbaring 10 is 'n parentese


Openbaring 10 is ʼn parentese rakende gebeure wat in die hemel plaasvind gedurende dieselfde tyd-periode, wanneer ander gebeure op die aarde uitspeel.

Die boek Openbaring verloop chronologies, in orde!

Openbaring 1:19 gee die sleutel tot die verstaan van die boek Openbaring:


Op 1:19  Skryf die dinge op wat jy gesien het, die wat is, sowel as die wat gaan gebeur;


wat jy gesien het: Dit wat Johannes gesien het (Op 1): Hierdie professie is vervul.

wat is: Die Kerk era (Op 2-3): Hierdie professie is besig om in vervulling te gaan.

wat gaan gebeur: (Op 4-22): Hierdie professie is toekomstig, moet nog vervul word.

Die gebeure in die Hemel wat VOOR die Verdrukking begin:

Deel 1: Op 4: Die oordeelstroon van God : Lees hier
Deel 2; Op 5: Die Lam en die boek verseel met 7 seels: Lees hier

Die gebeure tydens die eerste drie-en-ʼn-half jaar van die Verdrukking

Op 6: 'n ontleding van Daniel 9:27: Lees hier
Op 6: die Kerk gaan nie deur die Groot Verdrukking Lees hier
Op 6: Die 7 seels (eerste reeks van oordele): Lees hier
Op 6: Die Perde: Letterlik of nie? Lees hier
Op 6: Die Perde (die oopmaak van Seels 1-4): Lees hier
Op 6: Die oopmaak van die 5de Seel: Lees hier
Op 6: Die oopmaak van die 6de Seel: Lees hier

Op 7: Openbaring 7 is ʼn parentese: Lees hier
Op 7: Die 144 000 Jode: Lees hier
Op 7: Die uitgereddes uit alle nasies: Lees hier

Op 8: Die opmaak van die 7de Seel: Lees hier
Op 8: Die blaas van die 1ste basuin: Lees hier
Op 8: Die blaas van die 2de basuin: Lees hier
Op 8: Die blaas van die 3de basuin: Lees hier
Op 8: Die blaas van die 4de basuin: Lees hier
Op 8: Die aankondiging van die 3 Wee: Lees hier

Op 9: Die blaas van die 5de basuin is die 1st Wee: Lees hier
Op 9: Die blaas van die 6de basuin is die 2de Wee: Lees Hier

Die gebeure tydens die middel van die Verdrukking

Op 10: Die gebeure in die middel van die Verdrukking: Lees Hier
Op 10: Openbaring 10 is 'n parentese: Hierdie skrywe

Openbaring 10 is 'n parentese

Verskye aankondiging vind plaas tussen die 6de en die 7de basuin of tussen die 2de en die 3de wee.

Openbaring 10 is ʼn parentese rakende gebeure wat in die hemel plaasvind gedurende dieselfde tyd-periode, wanneer ander gebeure op die aarde uitspeel. 

Die 6de basuin het het reeds geblaas; maar die 7de blaas nie voor Openbaring 11:15 nie.

Tussen die twee basuine verneem ons van vreeslike dinge wat gebeur (10:1-11:14).

In Openbaring 11:14 word verklaar: Die 2de weë het verbygegaan; kyk, die 3de kom gou.

Onmiddellik ná die verklaring blaas die 7de basuin, wat dan ook die laaste drie-en-ʼn-half jaar van die 7 jaar Verdrukking gaan inlui.

Regte (C) 2011 Raymond D Lombard

Volgende: Openbaring 10: God is nie sonder Sy getuienis tot die wereld nie: Lees hier


No comments: