Thursday 5 November 2015

Openbaring#43: Openbaring 6 saamgevat


Die boek Openbaring verloop chronologies, in orde!

Openbaring 1:19 gee die sleutel tot die verstaan van die boek Openbaring:


Op 1:19  Skryf die dinge op wat jy gesien het, die wat is, sowel as die wat gaan gebeur;


wat jy gesien het: Dit wat Johannes gesien het (Op 1): Hierdie professie is vervul.

wat is: Die Kerk era (Op 2-3): Hierdie professie is besig om in vervulling te gaan.

wat gaan gebeur: (Op 4-22): Hierdie professie is toekomstig, moet nog vervul word.


Chronologies sal daar dus wees die einde van die Kerk era (Op 2-3)

Dan die wegraping van die Kerk (Op 4:1-4)

Daarna die Groot Verdrukking (Dan 9: 24-27, Op 6:1 - 18:24)

Dan die einde van die Groot Verdrukking (Op 19:10)

Dan die sigbare Wederkoms van Jesus Christus (Op 19:11)

Inleiding tot Openbaring

Openbaring 1 saamgevat: Lees hier

Die Kerk era

Openbaring 2-3 saamgevat: Lees hier

Die gebeure in die Hemel wat VOOR die Verdrukking begin:

Openbaring 4: Lees hier
Openbaring 5: Lees hier

Die gebeure tydens die eerste drie-en-ʼn-half jaar van die Verdrukking


Openbaring 6 soos volg:


Op 6: 'n ontleding van Daniel 9:27 Lees hier
Op 6: die Kerk gaan nie deur die Groot Verdrukking Lees hier
Op 6: Die 7 seels (eerste reeks van oordele): Lees hier
Op 6: Die Perde: Letterlik of nie? Lees hier
Op 6: Die Perde (die oopmaak van Seels 1-4): Lees hier
Op 6: Die oopmaak van die 5de Seel: Lees hier
Op 6: Die oopmaak van die 6de Seel: Lees hier

Regte (C) 2011 Raymond D Lombard

Volgende: Openbaring 7 saamgevat: Lees hier

No comments: