Showing posts with label ietsie vir almal. Show all posts
Showing posts with label ietsie vir almal. Show all posts

Monday, 2 September 2013

Remember!


God said in His word that every hair on your head is counted,  
So if your hair is a bit deurmekaar today...

 

Don't worry - it's just an angel doing stocktaking!
 
Have a blessed day !!!
 
 
 
 

Tuesday, 2 July 2013

Halleluja - Loof die Here

Vandag HERE, seen asb ryklik die lesers hiervan, vermeeder hul grondgebied , geestelik, sowel as werelds.

Gee dat U hand met hul sal wees.

Sal U asseblief alle onheil afweer, sodat geen smart hul sal tref nie!

Dit Here is my gebed vir die leser, hul naastes, hul families, hul vriende en ja, selfs hul vyande.

In en deur die wonderbare naam Jesus Christus

Ons Saligmaker.

Amen.

Friday, 28 June 2013

In Jesus het jy die mag oor die bose!!!

Joh 4:28-29 Die vrou het toe haar waterkan laat staan en na die stad gegaan en vir die mense gesê: (29) Kom kyk ‘n man wat my alles vertel het wat ek gedoen het. Is Hy nie miskien die Christus nie?


Eph 6:13-15 Daarom, neem die volle wapenrusting van God op...(14) Staan dan vas .......(15) en as skoene aan julle voete die bereidheid vir die evangelie van vrede.

Act 1:8 ....ontvang krag wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.

Luk 10:1 En ná hierdie dinge het die Here weer sewentig ander aangestel, en hulle twee-twee voor Hom uit gestuur na elke stad en plek waar Hy sou kom.

Luk 10:17 En die sewentig het met blydskap teruggekom en gesê: Here, ook die duiwels onderwerp hulle aan ons in u Naam.

Luk 10:19 Kyk, Ek gee aan julle die mag om op slange en skerpioene te trap, en oor al die krag van die vyand; en niks sal julle ooit skade doen nie.

Luk 10:20 Maar julle moenie daaroor bly wees dat die geeste aan julle onderworpe is nie, maar wees liewer bly dat julle name in die hemele opgeskrywe is.


Weet dit!

In Jesus het jy die mag oor die bose!!!

Moenie die roepstem van die Heilige Gees ignoreer nie....verkondig die Evangelie!


Doen dit, en

Weet dat jul name in die hemel opgekrywe is.


Vrede vir jou, jou familie.

In Jesus Naam

In Jesus kosbare Naam

In die Naam bo alle name.

Jesus Christus

Ons Messias

Ons Hoe Priester

Ons Koning


Rev 5:9 Toe sing hulle ‘n nuwe lied en sê: U is waardig om die boek te neem en sy seëls oop te maak, want U is geslag en het ons vir God met u bloed gekoop uit elke stam en taal en volk en nasie,



Wednesday, 26 June 2013

Die realiteit van die keuse wat ons almal moet maak, is wonderlik sowel as verskriklik.

Regte (C) Raymond D Lombard
Heb 9:27 En net soos die mense bestem is om een maal te sterwe en daarna die oordeel,


Mat 7:13-14 Gaan in deur die nou poort, want breed is die poort en wyd is die pad wat na die verderf lei, en daar is baie wat daardeur ingaan. (14) Want die poort is nou en die pad is smal wat na die lewe lei, en daar is min wat dit vind.

Ons reis (bestemming) in die lewe lei direk na die hemel, of direk na die hel.

Dit is dus korrek om te sê dat die naaste van die wat glo in Christus ooit sal kom na die hel, is die huidige lewe op aarde.

So ver as dit die sondaars betref wat nie glo nie in Christus, is die lewe op aarde die naaste wat hulle ooit sal kom aan die hemel.

Die realiteit van die keuse wat ons almal moet maak, is wonderlik sowel as verskriklik.


Ek vra julle om hierdie boodskap aan te stuur na enigiemand wat jul van weet wat nog die Here soek.

Vader, in Jesus naam, spreek ek U seen uit oor hierdie boodskap.

Amen

Monday, 24 June 2013

Bless You


Thank you Jesus.




Living He loved me

Dying He saved me

Burried He carried my sins far away

Rising He Justified, freely for ever

One day You’r coming



OH Glorius Day!!!





Friday, 21 June 2013

Spieeltjie, spieeltjie aan die muur....

Het jy al die volgende gelees oor die inwoning van die Heilige Gees?


Die Heilige Gees woon alleen in ware wedergebore gelowiges;

Joh 14:17 die Gees van die waarheid wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie; maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees.

1Co 6:19 Of weet julle nie dat julle liggaam ‘n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julself behoort nie?

Ja?
OK, maar wat van die volgende?

Die Heilige Gees is die Een wat die inwoning van die Vader in die gelowige openbaar; 1Jn 3:24 En hy wat sy gebooie bewaar, bly in Hom (GOD), en Hy (GOD) in hom. En hieraan weet ons dat Hy (GOD) in ons bly aan die Gees wat Hy (GOD) ons gegee het.

Die Heilige Gees is ook die Een wat die inwoning van Christus in die gelowige bekend maak (Joh 14:16,20) Dit word van Christus gese dat Hy beslis in die gelowige woon (Gal 2:20, Kol 1:27, 3:11).


WOW!!!

Jou liggaam is die tempel van die Heilige Gees ( Heilige Gees as persoon is inwonend in jou)

Vader GOD bly in jou!!!

Jesus Christus bly in jou!!

Want as iemand ‘n hoorder van die woord is en nie ‘n dader nie, dié is soos ‘n man wat sy natuurlike gesig in ‘n spieël sien; want hy sien homself en gaan weg en vergeet dadelik hoe hy gelyk het.(Jak 1:23-24)


Spieltjie spieltjie aan die muur....

Wys my Vader, Seun en Heilige Gees (elke dag, elke moment).

Besef jy werklikwaar wie jy is?

Blessings.

Mirror, mirror on the wall.....


Have you read the following about the indwelling of the Holy Spirit?

The Holy Spirit only dwells in true re-borne believers;

Joh 14:17 the Spirit of Truth, whom the world cannot receive because it does not see Him nor know Him. But you know Him, for He dwells with you and shall be in you.

1Co 6:19 Or do you not know that your body is a temple of the Holy Spirit in you, whom you have of God? And you are not your own,

Yes?
OK, but what about the next?

The Holy Spirit is the One who reveals the indwelling of the Father in the believer; 1Jn 3:24 And he who keeps His (GOD) commandment dwells in Him (GOD), and He (GOD)in him. And by this we know that He (GOD) abides in us, by the Spirit which He (GOD)gave to us.

The Holy Spirit is also the One who makes known to us the indwelling of Christ in the believer (Joh 14:16,20). It is said of Christ that he definitely lives in the believer (Gal 2:20, Col 1:27, 3:11).

WOW!!!

Your body is the temple of the Holy Spirit (Holy Spirit as a person resides in you)

Father God lives in you!!!

Jesus Christ lives in you!!

Jas 1:23-24 For if anyone is a hearer of the Word and not a doer, he is like a man studying his natural face in a mirror. (24) For he studied himself and went his way, and immediately he forgot what he was like.

Mirror mirror on the wall ....

Show me Father, Son and Holy Spirit (every day, every time).

Do you really realize who you are?

Blessings.

Thursday, 20 June 2013

God Said NO!!




I asked God to take away my habit.


 
God said, No.




It is not for me to take away,

  



But for you to give it up..








I asked God to make my handicapped child whole.




God said, No..




His spirit is whole, his body is only temporary.


I asked God to grant me patience.



God said, No.



Patience is a by-product of tribulations;

It isn't granted, it is learned.



I asked God to give me happiness.



God said, No.



I give you blessings;

Happiness is up to you.



I asked God to spare me pain.


God said, No.


Suffering draws you apart from
Worldly cares

And brings you closer to me.



I asked God to make my spirit grow.

God said, No.

You must grow on your own,



But I will prune you to make you fruitful.



I asked God for all things

That I might enjoy life.



God said, No.

I will give you life,

So that you may enjoy all things.



I asked God to help me LOVE others, as much as He loves me.

God said.... Ahhhh,

Finally you have the idea.







May God Bless You,

'To the world you might be one person, but to one person you just might be the world'


'May the Lord Bless you and keep you,

May the Lord Make his face shine upon you,

And give you Peace......Forever'


Wednesday, 19 June 2013


Die aangehegde video is rerig 'n seen.
Mag die HERE vandag jou dade beloon.
Die vrede en voorsiening van Vader God, van Jesus Christus is my gebed vandag vir jou.
In Jesus en deur kosbare naam alleen.




Friday, 24 May 2013

Wees oorvloedig in die hoop deur die krag van die Heilige Gees!


Op hierdie oomblik, hierdie komende naweek, volgende week, volgende maand, volgende jaar, tyd daarna....

mag die God van die hoop julle ( jou die leser, jou familie, jou vriende en jou vyande) vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees! Rom 15:13

Want uit genade is julle gered

Broeders en susters, kinders van GOD; weet dit;

Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel. (Eph 2:8-10)


DIE HERE SE SEEN IS "VANDAG"  MY GEBED VIR JOU.

IN JESUS KOSBARE NAAM

AMEN

Thursday, 22 December 2011

Why do I celebrate Chrstmas Day

1Co 13:13 Right now three things remain: faith, hope, and love. But the greatest of these is love.


Today on earth , love is indeed the greatest!

For that purpose I still belive that getting together to celebrate our love for each other is indeed necessary. We look forward to it, we plan, we buy our gifts, we share our love and affection.

Praise GOD, praise Jesus and praise the Holy Spirit for giving us a nature of love!

However, to celebrate Christmas Day means so much more. Even as far back as 800 BC, Isaiah prophetize Jesus's birth and His everlasting rule of His kingdom (heaven and earth);

Isa 9:6-7
(6) For to us a child is born, to us a son is given; and the government will be upon his shoulder, and his name is called Wonderful Counselor, Mighty God, Everlasting Father, Prince of Peace.


(7) Of the growth of his government and peace there will be no end. He will rule over his kingdom, sitting on the throne of David, to establish it and to uphold it with justice and righteousness from this time onward and forevermore. The zeal of the LORD of the Heavenly Armies will accomplish this.

In Mathews we read of Jesus's birth when the angel of the Lord appears to Joseph in a dream telling Joseph to take Mary as his wife as "She will give birth to a son, and you are to name him Jesus, because he is the one who will save his people from their sins." (Mat 1:21). And "there is no salvation by anyone else, for there is no other name under heaven given among people by which we must be saved." (Act 4:12)

So what is it that I want to celebrate on Christmas Day? I turned to scripture and found the following.

1Pe 1:3b-4
(3b) ......Because of his great mercy he has granted me (us) a new birth, resulting in an immortal hope through the resurrection of Jesus, the Messiah, from the dead (4) and to an inheritance kept in heaven for me (you) that can't be destroyed, corrupted, or changed.

1Pe 1:8-9
(8) Though I (you) have not seen him, I (you) love him. And even though I (you) do not see him now, I (you) believe in him and rejoice with an indescribable and glorious joy, (9) because I am (you are) receiving the goal of my (your) faith, the salvation of my soul (your souls).

And in Jesus's own words;

Joh 14:1-3
(1) "Do not let your hearts be troubled. Believe in God, believe also in me. (2) There are many rooms in my Father's house. If there were not, would I have told you that I am going away to prepare a place for you?
(3) And if I am going away to prepare a place for you, I will come back again and welcome you into my presence, so that you may be where I am.

So on Christmas Day I will ALSO proclaim the death of my Saviour Jesus Christ till the day that he comes.

1Co 11:23-26
(23) For I received from the Lord what I also passed on to you—how the Lord Jesus, on the night he was betrayed, took a loaf of bread,

(24) gave thanks for it, and broke it in pieces, saying, "This is my body that is for you. Keep doing this in memory of me."

(25) He did the same with the cup after the supper, saying, "This cup is the new covenant in my blood. As often as you drink from it, keep doing this in memory of me."

(26) For as often as you eat this bread and drink from this cup, you proclaim the Lord's death until he comes.

Blessed be the God and Father of our Lord Jesus, the Messiah! (1Pe 1:9).

Hallelujah


Amen

Monday, 12 December 2011

Lets pray every day

Jesus says that each day has enough troubles of its own (Mat 6:34) and we, as believers by faith alone, should take up the armor of GOD….. 

EVERY DAY to protect us against the influence of the world (Efe:13-17).

Therefore Pray in the spirit.......EVERY MORNING and start your day with GOD's protection, his armor!

However also pray EVERY EVENING for all that you have said, done or thought that is not in accordance GOD's will.

Do this confidently by going to the throne of grace, so that we may obtain mercy and grace to help us. (Heb 4:13)
Believe! and let the blood of our Savior Jesus Christ clean you at the end of each day. Amen.

Monday, 21 November 2011

Gestuur vir my ITISS Sel lede , maar ook vir jou wat VANDAG dit lees


Php 4:8 Verder, broeders (wedergebore kinders van GOD), alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is—watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit.

Mag onse Here GOD,
ons Hoe Priester en Middelaar tot GOD; Jesus Christus
en die Gees van GOD; die Heilige Gees
jul wandel, denke en late vir die dag lei.
Amen