Die boek Openbaring verloop chronologies, in orde!
Openbaring 1:19 gee die sleutel tot die verstaan van die boek Openbaring:
Op 1:19 Skryf die dinge op wat jy gesien het, die wat is, sowel as die wat gaan gebeur;
wat jy gesien het: Dit wat Johannes gesien het (Op 1): Hierdie professie is vervul.
wat is: Die Kerk era (Op 2-3): Hierdie professie is besig om in vervulling te gaan.
wat gaan gebeur: (Op 4-22): Hierdie professie is toekomstig, moet nog vervul word.
Die gebeure in die Hemel wat VOOR die Verdrukking begin:
Deel 1: Op 4: Die oordeelstroon van God : Lees hier
Deel 2; Op 5: Die Lam en die boek verseel met 7 seels: Lees hier
Die gebeure tydens die eerste drie-en-ʼn-half jaar van die Verdrukking
Op 6: 'n ontleding van Daniel 9:27: Lees hier
Op 6: die Kerk gaan nie deur die Groot Verdrukking Lees hier
Op 6: Die 7 seels (eerste reeks van oordele): Lees hier
Op 6: Die Perde: Letterlik of nie? Lees hier
Op 6: Die Perde (die oopmaak van Seels 1-4): Lees hier
Op 6: Die oopmaak van die 5de Seel: Lees hier
Op 6: Die oopmaak van die 6de Seel: Lees hier
Op 7: Openbaring 7 is ʼn parentese: Lees hier
Op 7: Die 144 000 Jode: Lees hier
Op 7: Die uitgereddes uit alle nasies: Lees hier
Op 8: Die opmaak van die 7de Seel: Lees hier
Op 8: Die blaas van die 1ste basuin: Lees hier
Op 8: Die blaas van die 2de basuin: Lees hier
Op 8: Die blaas van die 3de basuin: Lees hier
Op 8: Die blaas van die 4de basuin: Lees hier
Op 8: Die aankondiging van die 3 Wee: Lees hier
Op 9: Die blaas van die 5de basuin is die 1st Wee: Lees hier
Op 9: Die blaas van die 6de basuin is die 2de Wee: Lees Hier
Die gebeure tydens die middel van die Verdrukking
Op 10: Die gebeure in die middel van die Verdrukking: Lees Hier
Op 10: Openbaring 10 is 'n parentese: Lees Hier
Op 10: God is nie sonder Sy getuienis tot die wereld nie: Lees hier
Op 11: Die 3de Tempel: Lees hier
Op 11: Elia en Henog is die twee Getuies: Lees hier
Op 11: Elia en Henog se bediening, dood en opstanding: Lees hier
Op 11: Die blaas van die 7de basuin is die 3de Wee: Lees hier
Op 12: Die tyd van benoudheid vir Jakob: Lees hier
Op 12: Die vrou met die son bekleed is Israel: Lees hier
Op 12: Die manlike kind is die 144 000 Jode: Lees hier
Op 12: Die vuurrrooi draak is Satan: Lees hier
Op 13: Wêreldryke in professie volgens Daniel: Lees hier
Op 13: Die Antichris se ware kleure word getoon: Lees hier
Op 13: Die Antichris se een wêreldregering: Lees hier
Op 13: Die Antichris se een wêreldgodsdiens: Lees hier
Op 13: Die Antichris se een wêreldekonomie: Lees hier
Op 14: Is ʼn voorspel tot die 7 wraakskaal-oordele: Lees hier
Op 14: Die 144 000 (manlike kind) is in die hemel: Lees hier
Op 14: Die aankondigings in die hemel: Lees hier
Op 14: Die graanoes word ingesamel: Lees hier
Op 14: Die wynoes word ingesamel: Lees hier
Die gebeure tydens die laaste drie-en-ʼn-half jaar van die Verdrukking
Op 15: Gebeure in die hemel VOOR die uitstorting van die wraakskale: Lees hier
Op 16: God beveel die uitstorting van die wraakskale: Lees hier
Op 16: Die 1ste wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 2de wraakskaal word uitgestort: Lees hierOp 16: Die 1ste wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 3de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 4de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 5de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 6de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 7de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 17: Die Twee Babilons: Lees hier
Op 17: Babilon die valse wêreldgodsdiensstelsel (Die visioen): Lees hier
Op 17: Babilon die valse wêreldgodsdiensstelsel (Die uitleg): Lees hier
Op 18: Babilon die stad word geoordeel: Lees hier
Op 18: God se oordele is volbring: Lees hier
Op 19: Die slag van Armagéddon: Lees hier
Op 19: Die Antichris en die valse profeet geoordel: Lees hier
Op 20: Die eerste 75 dae ná die dag van wederkoms van Jesus Christus: Lees hier
Op 20: Al die profesië van die profete van ouds word vervul: Lees hier
Die Messiaanse koninkryk
Op 20: Die duisendjaar- vrederyk: Lees hier
Op 20: Satan word gedurende die duisendjaar- vrederyk gebind: Lees hier
Op 20: Die twee opstandings: Lees hier
Op 20: Die Opstanding van die Regverdiges: Lees hier
Op 20: Die Gog en Magog is die laaste opstand teen God: Hierdie skrywe
Die Gog en Magog (Op 20:7-10)
Rev 20:7 En wanneer die duisend jaar voleindig is, sal die Satan uit sy gevangenis ontbind word; Rev 20:8 en hy sal uitgaan om die nasies te verlei wat in die vier hoeke van die aarde is, die Gog en die Magog, om hulle te versamel vir die oorlog; en hulle getal is soos die sand van die see. Rev 20:9 En hulle het opgekom oor die breedte van die aarde en die laer van die heiliges en die geliefde stad omsingel, en vuur het van God uit die hemel neergedaal en hulle verslind. Rev 20:10 En die duiwel wat hulle verlei het, is in die poel van vuur en swawel gewerp waar die dier en die valse profeet is; en hulle sal dag en nag gepynig word tot in alle ewigheid.
Aan die einde van die 1000 jaar word Satan uit sy gevangenis ontbind.
Die put van die afgrond (Abussos) word oopgesluit, Satan se kettings waarmee hy gebind was, word afgehaal, sodat die duiwel vir ʼn kort tydjie vrygelaat kan word om ʼn laaste opstand teen Christus te lei.
Satan was gebind 1000 jaar lank, nogtans het die mens in die afwesigheid van Satan op die aarde hom nie van die verdorwenheid van sy hart bekeer nie.
Satan begin onmiddellik met sy verleidingswerk toe hy vrygelaat is (vers 8).
Teen die tyd moet daar ʼn baie groot getal ongelowiges aan die einde van die duisend jaar wees, wat almal onder die ouderdom van 100 jaar is (Jes. 65:20).
Almal diegene wat nie werklik onder die gesag van Christus wou buig nie word verlei deur Satan in ʼn opstand teen Christus, die groot groep mense word beskrywe as die Gog en Magog.
Dit is duidelik uit Op 20:8-9 dat miljoene mense op die aarde sal leef wat nooit tot wedergeboorte gekom het nie.
Dié mense sal maklik ten prooi val van Satan wanneer hy vrygelaat word.
Hulle vergader vir die laaste oorlog ooit, hulle getal is soos die sand van die see, ontelbaar.
Uit die vier hoeke van die aarde, al vier windrigtings kom hulle aan, die Gog en die Magog, na die stad Jerusalem.
Hierdie is die laaste opstand teen God.
Die benaming Gog en Magog verwys nie na die een beskrywe in Esegiël 38- 39 nie, dáárdie leërmag kom uit die noorde, terwyl hierdie een, van die vier hoeke van die aarde kom.
Hierdie twee gebeure is wel verwant in dié sin, dat in beide oorloë is Israel én die stad Jerusalem die fokuspunt.
God antwoord met vuur uit die hemel en verslind al sy vyande.
Ons leer uit die gebeure dat Satan nóóit kan verander nie; en dat rebellie teen God in die dood eindig; ook dat teenstand of opstand teen God nie geïgnoreer kan word nie; en dat alle goddeloosheid in die ewige hel verseël sal word.
Die duiwel self word in die poel van vuur gewerp waar die Antichris en die valse profeet steeds na ʼn duisend jaar hulle in die hel bevind (Op. 189:20- 20:10).
Saam sal die drie goddelose persone wat soveel dermiljoene mense bedrieg en mislei het, in die poel van vuur dag en nag gepynig word tot in ewigheid.
Daar sal hulle brand met vuur en swawel en die rook van hulle pyniging styg op tot in alle ewigheid (Op. 14:10-11; 21:8).
Regte (C) 2011 Raymond D Lombard
Volgende: Openbaring 20: Die groot wit troon oordeel: Lees hier
No comments:
Post a Comment