Hierdie ewige Godstad is nie net die tuiste van die bruid, die vrou van die Lam, nie; dit is die bruid!
Die boek Openbaring verloop chronologies, in orde!
Openbaring 1:19 gee die sleutel tot die verstaan van die boek Openbaring:
Op 1:19 Skryf die dinge op wat jy gesien het, die wat is, sowel as die wat gaan gebeur;
wat jy gesien het: Dit wat Johannes gesien het (Op 1): Hierdie professie is vervul.
wat is: Die Kerk era (Op 2-3): Hierdie professie is besig om in vervulling te gaan.
wat gaan gebeur: (Op 4-22): Hierdie professie is toekomstig, moet nog vervul word.
Die gebeure in die Hemel wat VOOR die Verdrukking begin:
Deel 1: Op 4: Die oordeelstroon van God : Lees hier
Deel 2; Op 5: Die Lam en die boek verseel met 7 seels: Lees hier
Die gebeure tydens die eerste drie-en-ʼn-half jaar van die Verdrukking
Op 6: 'n ontleding van Daniel 9:27: Lees hier
Op 6: die Kerk gaan nie deur die Groot Verdrukking Lees hier
Op 6: Die 7 seels (eerste reeks van oordele): Lees hier
Op 6: Die Perde: Letterlik of nie? Lees hier
Op 6: Die Perde (die oopmaak van Seels 1-4): Lees hier
Op 6: Die oopmaak van die 5de Seel: Lees hier
Op 6: Die oopmaak van die 6de Seel: Lees hier
Op 7: Openbaring 7 is ʼn parentese: Lees hier
Op 7: Die 144 000 Jode: Lees hier
Op 7: Die uitgereddes uit alle nasies: Lees hier
Op 8: Die opmaak van die 7de Seel: Lees hier
Op 8: Die blaas van die 1ste basuin: Lees hier
Op 8: Die blaas van die 2de basuin: Lees hier
Op 8: Die blaas van die 3de basuin: Lees hier
Op 8: Die blaas van die 4de basuin: Lees hier
Op 8: Die aankondiging van die 3 Wee: Lees hier
Op 9: Die blaas van die 5de basuin is die 1st Wee: Lees hier
Op 9: Die blaas van die 6de basuin is die 2de Wee: Lees Hier
Die gebeure tydens die middel van die Verdrukking
Op 10: Die gebeure in die middel van die Verdrukking: Lees Hier
Op 10: Openbaring 10 is 'n parentese: Lees Hier
Op 10: God is nie sonder Sy getuienis tot die wereld nie: Lees hier
Op 11: Die 3de Tempel: Lees hier
Op 11: Elia en Henog is die twee Getuies: Lees hier
Op 11: Elia en Henog se bediening, dood en opstanding: Lees hier
Op 11: Die blaas van die 7de basuin is die 3de Wee: Lees hier
Op 12: Die tyd van benoudheid vir Jakob: Lees hier
Op 12: Die vrou met die son bekleed is Israel: Lees hier
Op 12: Die manlike kind is die 144 000 Jode: Lees hier
Op 12: Die vuurrrooi draak is Satan: Lees hier
Op 13: Wêreldryke in professie volgens Daniel: Lees hier
Op 13: Die Antichris se ware kleure word getoon: Lees hier
Op 13: Die Antichris se een wêreldregering: Lees hier
Op 13: Die Antichris se een wêreldgodsdiens: Lees hier
Op 13: Die Antichris se een wêreldekonomie: Lees hier
Op 14: Is ʼn voorspel tot die 7 wraakskaal-oordele: Lees hier
Op 14: Die 144 000 (manlike kind) is in die hemel: Lees hier
Op 14: Die aankondigings in die hemel: Lees hier
Op 14: Die graanoes word ingesamel: Lees hier
Op 14: Die wynoes word ingesamel: Lees hier
Die gebeure tydens die laaste drie-en-ʼn-half jaar van die Verdrukking
Op 15: Gebeure in die hemel VOOR die uitstorting van die wraakskale: Lees hier
Op 16: God beveel die uitstorting van die wraakskale: Lees hier
Op 16: Die 1ste wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 3de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 4de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 5de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 6de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 7de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 17: Die Twee Babilons: Lees hier
Op 17: Babilon die valse wêreldgodsdiensstelsel (Die visioen): Lees hier
Op 17: Babilon die valse wêreldgodsdiensstelsel (Die uitleg): Lees hier
Op 18: Babilon die stad word geoordeel: Lees hier
Op 18: God se oordele is volbring: Lees hier
Op 19: Die slag van Armagéddon: Lees hier
Op 19: Die Antichris en die valse profeet geoordel: Lees hier
Op 20: Die eerste 75 dae ná die dag van wederkoms van Jesus Christus: Lees hier
Op 20: Al die profesië van die profete van ouds word vervul: Lees hier
Die Messiaanse koninkryk
Op 20: Die duisendjaar- vrederyk: Lees hier
Op 20: Satan word gedurende die duisendjaar- vrederyk gebind: Lees hier
Op 20: Die twee opstandings: Lees hier
Op 20: Die Opstanding van die Regverdiges: Lees hier
Op 20: Die Gog en Magog is die laaste opstand teen God: Lees hier
Op 20: Die groot wit troon oordeel: Lees hier
Op 21: Die nuwe ewige orde: Lees hier
Op 21: Die nuwe hemel, aarde en die stad Jerusalem vanuit die hemel: Lees hier
Op 21: Die verklarings van die Een wat op die troon sit: Lees hier
Op 21: Die vrou van die Lam: Hierdie skrywe
Die vrou van die Lam (Op 21: 9-10)
Rev 21:9 En een van die sewe engele wat die sewe skale gehad het, vol van die sewe laaste plae, het na my gekom en met my gespreek en gesê: Kom hierheen, ek sal jou die bruid toon, die vrou van die Lam.
Johannes word nader geroep om te kom kyk na die bruid, die vrou van die Lam, dit is die groot stad, die heilige Jerusalem.
Hierdie stad met al sy mense, die stad tesame met sy inwoners maak hierdie eenheid (stad) uit (Psalm 147:12).
Abraham het hierdie stad verwag (Heb. 11:8-10; 13-16).
Hierdie stad, die heilige Jerusalem, het uit die hemel van God neergedaal op die nuwe aarde.
ʼn Stad is nie net geboue nie, maar het ook mense wat dit bewoon, in dié geval al die verlostes wie se name in die boek van die lewe is (vers 27).
Hierdie ewige Godstad is nie net die tuiste van die bruid, die vrou van die Lam, nie; dit is die bruid!
Onthou dan ook:
Die ware kerk van Christus word dikwels as die Bruid en die vrou van die Lam beskryf (Matt. 25:1-13; 2 Kor. 11:2; Op. 19:7-8).
Regte (C) 2011 Raymond D Lombard
Volgende: Openbaring 21: Die nuwe Jerusalem is die Godstad : Lees hier
No comments:
Post a Comment