Tuesday 8 December 2015

Openbaring#115: Openbaring 22: Die uitnodiging deur die Gees en die die Bruid (gemeente)


Die mens het weliswaar nie die keuse gehad of hy gebore wou word nie, maar hy het wel die keuse waar hy die ewigheid sal deurbring.

Die boek Openbaring verloop chronologies, in orde!

Openbaring 1:19 gee die sleutel tot die verstaan van die boek Openbaring:


Op 1:19  Skryf die dinge op wat jy gesien het, die wat is, sowel as die wat gaan gebeur;


wat jy gesien het: Dit wat Johannes gesien het (Op 1): Hierdie professie is vervul.

wat is: Die Kerk era (Op 2-3): Hierdie professie is besig om in vervulling te gaan.

wat gaan gebeur: (Op 4-22): Hierdie professie is toekomstig, moet nog vervul word.

Die gebeure in die Hemel wat VOOR die Verdrukking begin:


Deel 1: Op 4: Die oordeelstroon van God : Lees hier
Deel 2; Op 5: Die Lam en die boek verseel met 7 seels: Lees hier

Die gebeure tydens die eerste drie-en-ʼn-half jaar van die Verdrukking


Op 6: 'n ontleding van Daniel 9:27: Lees hier
Op 6: die Kerk gaan nie deur die Groot Verdrukking Lees hier
Op 6: Die 7 seels (eerste reeks van oordele): Lees hier
Op 6: Die Perde: Letterlik of nie? Lees hier
Op 6: Die Perde (die oopmaak van Seels 1-4): Lees hier
Op 6: Die oopmaak van die 5de Seel: Lees hier
Op 6: Die oopmaak van die 6de Seel: Lees hier

Op 7: Openbaring 7 is ʼn parentese: Lees hier
Op 7: Die 144 000 Jode: Lees hier
Op 7: Die uitgereddes uit alle nasies: Lees hier

Op 8: Die opmaak van die 7de Seel: Lees hier
Op 8: Die blaas van die 1ste basuin: Lees hier
Op 8: Die blaas van die 2de basuin: Lees hier
Op 8: Die blaas van die 3de basuin: Lees hier
Op 8: Die blaas van die 4de basuin: Lees hier
Op 8: Die aankondiging van die 3 Wee: Lees hier

Op 9: Die blaas van die 5de basuin is die 1st Wee: Lees hier
Op 9: Die blaas van die 6de basuin is die 2de Wee: Lees Hier

Die gebeure tydens die middel van die Verdrukking


Op 10: Die gebeure in die middel van die Verdrukking: Lees Hier
Op 10: Openbaring 10 is 'n parentese: Lees Hier
Op 10: God is nie sonder Sy getuienis tot die wereld nie: Lees hier

Op 11: Die 3de Tempel: Lees hier
Op 11: Elia en Henog is die twee Getuies: Lees hier
Op 11: Elia en Henog se bediening, dood en opstanding: Lees hier
Op 11: Die blaas van die 7de basuin is die 3de Wee: Lees hier

Op 12: Die tyd van benoudheid vir Jakob: Lees hier
Op 12: Die vrou met die son bekleed is Israel: Lees hier
Op 12: Die manlike kind is die 144 000 Jode: Lees hier
Op 12: Die vuurrrooi draak is Satan: Lees hier

Op 13: Wêreldryke in professie volgens Daniel: Lees hier
Op 13: Die Antichris se ware kleure word getoon: Lees hier
Op 13: Die Antichris se een wêreldregering: Lees hier
Op 13: Die Antichris se een wêreldgodsdiens: Lees hier
Op 13: Die Antichris se een wêreldekonomie: Lees hier

Op 14: Is ʼn voorspel tot die 7 wraakskaal-oordele: Lees hier
Op 14: Die 144 000 (manlike kind) is in die hemel: Lees hier
Op 14: Die aankondigings in die hemel: Lees hier
Op 14: Die graanoes word ingesamel: Lees hier
Op 14: Die wynoes word ingesamel: Lees hier

Die gebeure tydens die laaste drie-en-ʼn-half jaar van die Verdrukking


Op 15: Gebeure in die hemel VOOR die uitstorting van die wraakskale: Lees hier

Op 16: God beveel die uitstorting van die wraakskale: Lees hier
Op 16: Die 1ste wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 2de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 3de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 4de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 5de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 6de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 7de wraakskaal word uitgestort: Lees hier

Op 17: Die Twee Babilons: Lees hier
Op 17: Babilon die valse wêreldgodsdiensstelsel (Die visioen): Lees hier
Op 17: Babilon die valse wêreldgodsdiensstelsel (Die uitleg): Lees hier

Op 18: Babilon die stad word geoordeel: Lees hier
Op 18: God se oordele is volbring: Lees hier

Die wederkoms van Jesus Christus 


Op 19: Die gebeure in die hemel: Lees hier
Op 19: Die sigbare wederkoms van Jesus Christus: Lees hier
Op 19: Die slag van Armagéddon: Lees hier
Op 19: Die Antichris en die valse profeet geoordel: Lees hier

Op 20: Die eerste 75 dae ná die dag van wederkoms van Jesus Christus: Lees hier
Op 20: Al die profesië van die profete van ouds word vervul: Lees hier

Die Messiaanse koninkryk 


Op 20: Die duisendjaar- vrederyk: Lees hier
Op 20: Satan word gedurende die duisendjaar- vrederyk gebind: Lees hier
Op 20: Die twee opstandings: Lees hier
Op 20: Die Opstanding van die Regverdiges: Lees hier
Op 20: Die Gog en Magog is die laaste opstand teen God: Lees hier
Op 20: Die groot wit troon oordeel: Lees hier

Die nuwe ewige orde


Op 21: Die nuwe ewige orde: Lees hier
Op 21: Die nuwe hemel, aarde en die stad Jerusalem vanuit die hemel: Lees hier
Op 21: Die verklarings van die Een wat op die troon sit: Lees hier
Op 21: Die vrou van die Lam: Lees hier
Op 21: Die nuwe Jerusalem is die Godstad: Lees hier
Op 22: Die geloofwaardigheid van die boek Openbaring: Lees hier

Die beloftes en laaste waarskuwings


Op 22: Die vermanings en beloftes: Lees hier
Op 22: Die bevestiging van die professie deur Jesus Christus self: Lees hier
Op 22: Die uitnodiging: Hierdie skrywe


Die uitnodiging gerig deur die Gees en die Bruid (Op 22:17)


Rev 22:17 En die Gees en die bruid sê: Kom! En laat hom wat hoor, sê: Kom! En laat hom wat dors het, kom; en laat hom wat wil, die water van die lewe neem, verniet.

In die begin van die Bybel in Genesis 3 roep God na die mens: Waar is jy?

Aan die einde van die Bybel in Openbaring 22:17 word ʼn uitnodiging gerig aan die mens.

Laat hom wat dors het, kom . . .

Jesus het dieselfde uitnodiging gerig in die tempel toe Hy gesê het: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink (Joh. 7:37-38).

In die slothoofstuk van die boek Openbaring roep God deur die Heilige Gees en die Kerk (gemeentes) steeds na die mens om na Hom te kom.

Uit suiwer liefde en genade word die uitnodiging gerig: Kom – die water van die lewe is verniet.

Die rede waarom dit verniet is, is omdat die Lam van God, Christus, reeds met sy bloed daarvoor betaal het (Op. 5:9-10; 1 Pet. 1:18- 19).

Saligheid kan verniet wees, maar dit is nie goedkoop nie; die prys was duur, die kosbare bloed van Jesus Christus.

Dit is die gemeente (die Kerk) wat die boodskap verkondig; dit is die Gees wat die oortuigingswerk doen.

Die mens het weliswaar nie die keuse gehad of hy gebore wou word nie, maar hy het wel die keuse waar hy die ewigheid sal deurbring.

Diegene wat positief antwoord op die uitnodiging en dit aanvaar, beteken hulle het Jesus Christus as Saligmaker ontvang.

Geloof in Jesus Christus is ʼn voorwaarde vir saligheid. Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo, het die ewige lewe (Joh. 6:47).

Regte (C) 2011 Raymond D Lombard

Volgende: Openbaring 22: Die laaste waarskuwings: Lees hier

No comments: