Friday 24 April 2009

Hoe Gelooflik is GOD dan nie!!!

Ek is deel van 'n manne selgroep (Kingdom Seekers) wat Donderdae oggende 06h00 bymekaar kom. Een van die manne het op 14/4 foto's in die omgewing van Worcester geneem wat na geestes oe, duidelik kruise uitbeeld.
















Dit het by my opgekom dat daar nog meer sigbaar is. Sien die volgende twee foto's ( dieselfde, maar ook nie!)


Psalm 145 is 'n lofsang tot GOD. Behalwe dat dit in totaal inspirerend is (sien hieronder ) , is vers 13 'n aanduiding van wat ek in die foto waarneem.

Psalm 145: 13 The eyes of all look to you, and you give them (us, me and you) their food at the proper time.

Kan 'n gelowige dan nie anders as om verwonderd te staan voor die werking van GOD? In die vlees gaan sulke dinge jou verby, maar in die gees, staan jy verwonderderd en is jy gelooflik in dit wat jy waarneem!!!

Ek is "amaized"!! Ek glo in wat ek sien / waarneem is vanaf GOD geopenbaar!!!

Onse Hemelse Vader, ek dank u vir dit wat ons raaksien en waarneem. Of dit is wat ons raaksien (kruise, I Love U ) , of dat dit iets heel anders is, maak geen verskil nie. Deur geloof alleen, vind dit by ons inslag en kan ons met verwondering en nadenke u grootheid bewonder. U het die heelal en als daarin geskape en U het 'n hand in die werking daarvan!. Dankie Here GOD, vir genade, vir Jesus Christus ons verlosser en die werking van die Heilige Gees.

'n Gebed aan my Selgroep lede vir die naweek;
Here Jesus, dit is verder my gebed dat u ons sal seen vir die res vandag, die dag van more, vir die naweek. Seen ons met gesondheid, geluk, vrede en veiligheid. Laat die u engele ons daagliks en deur elke nag heen behoed en bewaar. Wees ook so saam met ons geliefdes en families, behoed en bewaar hul elkeen, vertroos en inspireer hul, maak hul denke en teenwoordigheid 'n spielbeeld van u, van u liefde, van u empatie. Gee dat ons elkeen geinnspireer word tot bediening van u koninkryk. Here, vergewe ons sondes in denke en doen. Ons vra dit in u naam, Jesus Christus alleen.

Psalm 145
A psalm of praise. Of David.

1 I will exalt you, my God the King;
I will praise your name for ever and ever.

2 Every day I will praise you
and extol your name for ever and ever.

3 Great is the LORD and most worthy of praise;
his greatness no one can fathom.

4 One generation will commend your works to another;
they will tell of your mighty acts.

5 They will speak of the glorious splendor of your majesty,
and I will meditate on your wonderful works.

6 They will tell of the power of your awesome works,
and I will proclaim your great deeds.

7 They will celebrate your abundant goodness
and joyfully sing of your righteousness.

8 The LORD is gracious and compassionate,
slow to anger and rich in love.

9 The LORD is good to all;
he has compassion on all he has made.

10 All you have made will praise you, O LORD;
your saints will extol you.

11 They will tell of the glory of your kingdom
and speak of your might,

12 so that all men may know of your mighty acts
and the glorious splendor of your kingdom.

13 Your kingdom is an everlasting kingdom,
and your dominion endures through all generations.
The LORD is faithful to all his promises
and loving toward all he has made.

14 The LORD upholds all those who fall
and lifts up all who are bowed down.

15 The eyes of all look to you,
and you give them their food at the proper time.

16 You open your hand
and satisfy the desires of every living thing.

17 The LORD is righteous in all his ways
and loving toward all he has made.

18 The LORD is near to all who call on him,
to all who call on him in truth.

19 He fulfills the desires of those who fear him;
he hears their cry and saves them.

20 The LORD watches over all who love him,
but all the wicked he will destroy.

21 My mouth will speak in praise of the LORD.
Let every creature praise his holy name
for ever and ever.

Thursday 23 April 2009

'n Gids vir die Lewe

Om gehoorsaam te wees and die Heilige Gees, beteken “onmiddelike” gehoorsaamheid aan die Heilige Gees. Ek ervaar dus ‘n gedagte / idée as ‘n spreking van die Heilige Gees.

Vir die rede moet ek aan julle (Sanlam Selgroep deelnemers) vertel dat die Heilige Gees aan my geopenbaar het om ons weeklikse vergadering met die regte “toerusting te te bewapen”

As ‘n gids tot die lewe, skryf Paulus in 2 Timoteus 3: 16

Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek

“All Scripture is God-breathed and is useful for teaching, rebuking, correcting and training in righteousness”

Alhoewel Paulus hier na die Ou Testementere siening verwys het, weet ons ook vandag dat Jesus Christus die lewende Woord is , maar ons weet ook dat ons as gelowiges geroep is om die Bybel te gebruik, en dan te weet dat ons daardeur volkome toegerus sal wees om ons lewe toe te rus soos GOD dit wil he.

Om ‘n lang storie kort te maak, kom bogenoemde en seker nog vele ander verse vanuit die Bybel daarop neer dat ons die woord, dan gesien as ‘n menslike boek (Bybel), moet leer ken, verstaan en kan profeteer.

Ek voel dus deur die Heilige Gees geroep om julle te vra of ons as deel van ons “wapentoerusting vir ons vergaderings”, elkeen ‘n Bybel kan saambring wat ons dan , vertrou ek, gereeld sal gebruik om na toe te verwys en aan te haal.

Ek kan GOD nie genoeg bedank vir inspirasie en werking van die Heilige Gees in my nie en ek vertrou jul sal hierdie insig ook ervaar as een vanaf die Heilige Gees ontvang.

Kingdom Seekers Donderdae oggende 06h00

Ek is deel van 'n manne sel groep Donderdae oggende wat gestig is deur Jacque van Rooyen. Hiermee dan 'n uitreksel van sy web blad;

"God opened doors and soon afterwards I was involved in starting a men’s prayer group that regularly gathers on Thursday mornings in Bellville and on Friday mornings in Stellenbosch. This group has now been operating for the last 9 years and we call ourselves the Kingdom Seekers (Matthew 6:33)"

"But seek first his kingdom and his righteousness, and all these things will be given to you as well."

Sien sy persoonlike getuienis op: http://romancejesus.co.za/