Wednesday 2 December 2015

Openbaring #94: Openbaring 15 -18 saamgevat


Op 1:19  Skryf die dinge op wat jy gesien het, die wat is, sowel as die wat gaan gebeur;


wat jy gesien het: Dit wat Johannes gesien het (Op 1): Hierdie professie is vervul.

wat is: Die Kerk era (Op 2-3): Hierdie professie is besig om in vervulling te gaan.

wat gaan gebeur: (Op 4-22): Hierdie professie is toekomstig, moet nog vervul word.

Inleiding tot Openbaring

Openbaring 1 saamgevat: Lees hier

Die Kerk era

Openbaring 2-3 saamgevat: Lees hier

Die gebeure in die Hemel wat VOOR die Verdrukking begin:

Openbaring 4: Lees hier
Openbaring 5: Lees hier

Die gebeure tydens die eerste drie-en-ʼn-half jaar van die Verdrukking

Openbaring 6 saamgevat: Lees hier
Openbaring 7 saamgevat: Lees hier
Openbaring 8 saamgevat: Lees hier
Openbaring 9 saamgevat: Lees hier

Die gebeure tydens die middel van die Verdrukking

Openbaring 10-14 saamgevat: lees hier

Die gebeure tydens die laaste drie-en-ʼn-half jaar van die Verdrukking


Openbaring 15 -18 soos volg:


Die twee helftes van die 7 jaar Verdrukking kan van mekaar onderskei word deur daarna as die tyd van “valse vrede” (eerste helfte) en die “Groot Verdrukking” (tweede helfte) te verwys. 

Dit is verkieslik om van die hele 7 jaar slegs as die “Verdrukking” te praat, omdat in werklikheid net die laaste 3½ jaar daarvan die “Groot Verdrukking” is. 

In die eerste 3½ jaar sal die mense op aarde deur die Antichris en die valse profeet geestelik en polities verslaaf en geïntimideer word, maar in die laaste 3½ jaar fisiek verdruk en verdelg word.

Openbaring 15 en 16 handel oor die oordele van die sewe laaste plae waarmee die grimmigheid van God voleindig is. 

Hierdie laaste plae berei die wêreldtoneel voor vir Armagéddon (Op. 16:16), waar die Groot Verdrukking sy klimaks gaan bereik. 

Die gebeure tydens die laaste drie-en-ʼn-half jaar van die Verdrukking


Op 15: Gebeure in die hemel VOOR die uitstorting van die wraakskale: Lees hier

Op 16: God beveel die uitstorting van die wraakskale: Lees hier
Op 16: Die 1ste wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 2de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 3de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 4de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 5de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 6de wraakskaal word uitgestort: Lees hier
Op 16: Die 7de wraakskaal word uitgestort: Lees hier

Op 17: Die Twee Babilons: Lees hier
Op 17: Babilon die valse wêreldgodsdiensstelsel (Die visioen): Lees hier
Op 17: Babilon die valse wêreldgodsdiensstelsel (Die uitleg): Lees hier

Op 18: Babilon die stad word geoordeel: Lees hier
Op 18: God se oordele is volbring: Lees hier


Regte (C) 2011 Raymond D Lombard

Volgende: Openbaring 19-22 saamgevat: Lees hier

No comments: