GOD was maande besig om my te oorwin tot Sy koningkryk en glo my, gee jy gehoor aan Sy woord en wil, dan kan jy nie anders as om die pad van geloof te wandel nie. Ek het werklikwaar ervaar dat GOD lankmoedig is; HY WIL/WOU my besit, in liggaam, siel en verstand, op sy tyd, en hoe wonderlik het Hy dit nie aan my geopenbaar nie!
Wednesday, 19 June 2013
Die aangehegde video is rerig 'n seen.
Mag die HERE vandag jou dade beloon.
Die vrede en voorsiening van Vader God, van Jesus Christus is my gebed vandag vir jou.
In Jesus en deur kosbare naam alleen.
No comments:
Post a Comment