Thursday 5 November 2015

Openbaring#47: Openbaring 7 saamgevat


Die boek Openbaring verloop chronologies, in orde!

Openbaring 1:19 gee die sleutel tot die verstaan van die boek Openbaring:


Op 1:19  Skryf die dinge op wat jy gesien het, die wat is, sowel as die wat gaan gebeur;


wat jy gesien het: Dit wat Johannes gesien het (Op 1): Hier professie is vervul.

wat is: Die Kerk era (Op 2-3): Hierdie professie is besig om in vervulling te gaan.

wat gaan gebeur: (Op 4-22): Hierdie professie is toekomstig, moet nog vervul word.

Inleiding tot Openbaring

Openbaring 1 saamgevat: Lees hier

Die Kerk era

Openbaring 2-3 saamgevat: Lees hier

Die gebeure in die Hemel wat VOOR die Verdrukking begin:

Openbaring 4: Lees hier
Openbaring 5: Lees hier

Die gebeure tydens die eerste drie-en-ʼn-half jaar van die Verdrukking

Openbaring 6 saamgevat: Lees hier

Openbaring 7 soos volg: 

Op 7: Openbaring 7  is ʼn parentese: Lees hier
Op 7: Die 144 000 Jode: Lees hier
Op 7: Die uitgereddes uit alle nasies: Lees hier


Regte (C) 2011 Raymond D Lombard

Volgende: Openbaring 8: Die oopmaak van die 7de Seel: Lees hier

No comments: