Wednesday 11 November 2015

Openbaring#57: Openbaring 9 saamgevat


Op 1:19  Skryf die dinge op wat jy gesien het, die wat is, sowel as die wat gaan gebeur;


wat jy gesien het: Dit wat Johannes gesien het (Op 1): Hierdie professie is vervul.

wat is: Die Kerk era (Op 2-3): Hierdie professie is besig om in vervulling te gaan.

wat gaan gebeur: (Op 4-22): Hierdie professie is toekomstig, moet nog vervul word.

Inleiding tot Openbaring

Openbaring 1 saamgevat: Lees hier

Die Kerk era

Openbaring 2-3 saamgevat: Lees hier

Die gebeure in die Hemel wat VOOR die Verdrukking begin:

Openbaring 4: Lees hier
Openbaring 5: Lees hier

Die gebeure tydens die eerste drie-en-ʼn-half jaar van die Verdrukking

Openbaring 6 saamgevat: Lees hier
Openbaring 7 saamgevat: Lees hier
Openbaring 8 saamgevat: Lees hier

Die 3 Wee

Rev 8:13 En ek het gesien en gehoor ‘n engel wat in die middel van die hemel vlieg, wat met ‘n groot stem sê: Wee, wee, wee hulle wat op die aarde woon, vanweë die orige geluide van die basuin van die drie engele wat nog sal blaas!

Die engel wat in die middel van die hemel vlieg en met ʼn groot stem verklaar: Wee, wee, wee hulle wat op die aarde woon . . .

..toon met hierdie drie verklarings die skrikwekkende toename in die erns en die vreeslike gevolge wat die orige oordele van God vir die mens op die aarde inhou.

Drie maal word herhaal: wee, wee, wee; hartverskeurende verklarings.

Al drie die wee-oordele bevat demoniese en gevalle engele se invalle op die mensdom, wat die loslating van boosheid, pyniging en dood op die aarde sal bring soos daar nog nooit was vandat die mens op die aarde is nie.

Lees meer hieroor: Lees hier

Openbaring 9 soos volg:


Op 9: Die blaas van die 5de basuin is die 1st Wee: Lees hier
Op 9: Die blaas van die 6de basuin is die 2de Wee: Lees Hier

Regte (C) 2011 Raymond D Lombard



Volgende: Openbaring 10-14 saamgevat: Lees hier

No comments: