Friday 17 May 2013

Openbaring 2-3: Die 7 Gemeentes - Intro



Hoekom spesifiek die 7 gemeentes van Asie?

Efese; Die teruggevalle gemeente (70AD - 170AD)

Smirna; Die verdrukte gemeente (170Ad - 312AD)

Pergamus; Die losbandige gemeente (312AD - 606AD)

Thiatire; Die gemeente wat verslap het (606AD - 1520AD)

Sardis; Die dooie gemeente (1520AD - 1755AD)

Filadelfia; Broederliefde gemeente (1755AD - 1900AD)

Laodicense; Die materialistiese gemeente (1900AD - Date)

Wat vir die gemeentes gese is, het God ook progressief gese vir all die gemeentes tot datum. Die karaktertrekke en omstandighede uitgewys deur Jesus het dus hulself herhaal in die gemeentes deur die eeue heen tot vandag toe.

Openbaring is inderdaad van 'n profetiese aard en as sulks is die profetiese toekoms van die kerk deurlopend geopenbaar. Wat dus gese is van die 7 gemeentes is progressief die afgelope 2000 jaar vervul en sal ook so aanhou om vervul te word tot en met die wederkoms van Jesus Christus.

Die Here se gemeentes is Sy lig draers (kandelare) van hierdie openbaring is is as sulks die getuies van Jesus Christus.

Wat geopenbaar is raak die fisiese kerk eerder dan die geestelike (onsienlike) kerk wat die ligaam van Christus is en wat bestaan uit slegs gelowiges. Die fisiese (sigbare) kerk bestaan uit beide gelowiges en ongelowiges.

Eph 5:23 Want die man is die hoof van die vrou, soos Christus ook Hoof is van die gemeente; en Hy is die Verlosser van die liggaam.

Regte (C) 2011 Raymond D Lombard

No comments: