Tuesday 9 October 2012

Watter Christene sal weggeraap word, and wie bly agter?


Is jy gered? Het jy die Heilige Gees ontvang? Is jy verseel deur die Heilige Gees? Is jy 'n waarlik WEDERGEBORE Christen? Is jy 'n kind van GOD? Behoort jy aan GOD?

Ja?......dan sal jy weggeraap word.

Luister wat Raymond Lombard te se gehad het tov die volgende;



Is jy gered?
Woon die Heilige Gees in jou?
Is jy 'n kind van God?
Behoort jy aan God?
Is jy waaragtig wedergebore?

As jy die Heilige Gees in jou het, dan behoort jy aan God! Sal sal dan weggeraap word an die hemel, nieteenstaande jou vlak van heiligheid!

Sal jy skade lei?
Waar sal jy skade lei?
Watter skade sal jy lei?

As jy weggeraap is, gaan jy na die hemel, en in die hemel sal jy skade lei!

Het die skepping 'n hirargie?
Het Engele 'n hirargie?
Het die bose magte 'n hirargie?
Het die mensdom 'n hirargie?
Het die Koninkryk van God 'n hirargie?

Jy sal skade lei in die hemel, in die koninkryk van God!

Is jy in Christus?

As jy in Christus is, sal jy na die hemel weggeraap word, nie teenstaande jou vlak van heiligheid!

Kan jy afvallig word?
Kan jy jou saligheid verloor?
Is jy waaragtig wedergebore?
Het jy die Heilige Gees as deposito in jou hart?
Is jy verseel deur die Heilige Gees?

As jy waaragtig wedergebore is en verseel is deur die Heilige Gees, dan is jy 'n kind van God en jy sal weggeraap word na die hemel, nie teenstaande jou vlak van heiligheid!

Wat gebeur na die wegraping?
Kan mense tot redding kom na die wegraping?
Wie is die Bok nasies?
Wie is die Skaap nasies?
Wie is deel van die na-oes?
Is die 666 figuurlik of fisies?
Sal mense tot redding kom gedurende die 1000 jaar Vrederyk?
Wat is die doel van die 1000 jaar Vrederyk?
Wie is die Martelare?

Miljoene mense sal na die wegraping Jesus aanneem, maar meeste van hulle sal sterf vir hul geloof (besluit om nie die teken van die dier - die 666 aan te neem). Hierdie mense is die Martelare!

Is daar 'n "tweede kans" na die wegraping om Jesus aan te neem?
Hoeveel kanse het 'n mens?
Tot wanneer sal jy 'n kans kry?

Daar is so iets soos 'n tweede kans nie. man en vrou nl. alle mense, is bestem om eem maal te sterwe. Elke persoon het dus een kans, enige tyd tot sy dood!!!! (kan na die wegraping, gedurende die wegraping en selfs ook gedurende die 1000 jaar Vrederyk wees).

Wat beteken anitchris?
Wat is die gees van die antichris?
Wie is die persoon; die Antichris?
Hoe sal jy 'n antichris gees uitken?
Wat gebeur as jy Jesus aanneem?
Sal jy vervolg word as gevolg van die naam van Jesus?
Kan jy gered word, anders as deur die naam van Jesus?

Daar is geen ander wyse om gered te word, dan deur die naam van Jesus! En enige aksie of geloof teen die dood en opstanding van Jesus, en redding deur Jesus, is 'n antichris gees wat uiteindelik sal vergestald in die persoon; die Antichris.

Waar is die domein van Satan?
Waar woon Satan vandag?
Kan Satan vandag Christine vervolg?
Wat is Satan se toekoms?

Satan is oppad na die Hel!!!!

Wie was Lucifer (Satan)?
Hoekom was Lucifer verban uit die Hemel?
Wat was Lucifer se rol in die val van Adam en Eva?
Wanner het die val van Lucifer gebeur?
Hoeveel Engele het Lucifer gevolg?
Hoe magtig is Lucifer?
Hoe moet jy Lucifer aanspreek?
Wie was die seuns van God?
Kan Satan nog in die Hemel voorkom?
Kan Satan jou vandag vir jou sondes aankla?
Hoe gereeld moet jy jou sondes belei?
Wanneer sal Satan sy reg om aan te kla verloor?

Satan moet nooit onderskat word nie. Hy is magtig!!!

Wanneer jy sterf, hoe sal jy veroordeel word?
Gaan jy hemel toe of hel toe?
Wanneer gebeur jou oordeel?
Wat gebeur met jou gees en jou liggaam?
Wanneer ontvang jy jou verheerlikde liggaam?
Watter liggaam gaan jy in die hemel ontvang?
Wat is die verskil tussen tydelike ne verheerlikde liggame?
Sal jy (en kinders) gelyk in liggaam en ouderdom van Jesus wees?
Wat gebeur met 'n ongeredde na sy dood?
Sal ongereddes 'n verheerlikde liggaam ontvang?
Wat gebeur met 'n ongeredde se gees en liggaam?

Heb 9:27 En net soos die mense bestem is om een maal te sterwe en daarna die oordeel,

No comments: