Thursday 13 November 2014

Openbaring #3: Die boek Openbaring is 'n profetiese woord van God

Die boek Openbaring is DIÉ ENIGSTE groot profetiese boek van die Nuwe Testament.


Dit tree navore as 'n openbaring (Op1:1a) maar is tegelyk as professie (Op 1:3, 22:7,10,18-19).


As 'n professie niks anders dan as vooruitverdelde "geskiedenis" en MOET as letterlik, sowel as figuurlik verstaan word....


Benader dit dus altyd eers as letterlik, behalwe waar dit duidelik figuurlik spraak blyk te wees.


Moet NOOIT vergeet dat die boek Openbaring 'n openbaring van Jesus Christus is nie.


Die Here openbaar die teenwoordige sowel as die toekomstige gebeure WAT VAS BESLUIT IS


VOLGENS DIE WIL EN RAADSPLAN VAN GOD....


DUS 'n PROFETIESE WOORD.

No comments: