Openbaring is die enigste boek in die Bybel wag 'n geïnspireerde buitelyn het van sy inhoud.
*[[Rev 1:19]] Afr1953* Skryf die dinge op wat jy gesien het, die wa...t is, sowel as die wat gaan gebeur;
Die dinge WAT GESIEN HET (Op1:9-20)
Die dinge WAT IS (Op2 - Op3)
Die dinge WAT GAAN GEBEUR (Op4-18)
Die typerk van gebeure ook bekend as die Groot Verdrukking
Op 19-22 Is dan verdure toekomstige gebeure soos die Koningskap, bruilof, sigbare Wederkoms van Jesus Christus ens ens (later meer hieroor).
Hierdie wonderlike geïnspireerde boek IS PRESIES wat sy naam impliseer: Dít ís 'n OPENBARING!!!!

No comments:
Post a Comment