GOD was maande besig om my te oorwin tot Sy koningkryk en glo my, gee jy gehoor aan Sy woord en wil, dan kan jy nie anders as om die pad van geloof te wandel nie. Ek het werklikwaar ervaar dat GOD lankmoedig is; HY WIL/WOU my besit, in liggaam, siel en verstand, op sy tyd, en hoe wonderlik het Hy dit nie aan my geopenbaar nie!
Wednesday, 15 July 2009
Jy is in al 3!
Die lekkerste plek om te wees, is in iemand wat omgee se gedagtes.
Die veiligste plek is in iemand se gebede.
Die beste plek is in God se hand.
Jy is in al 3!
Heb 11:6 No one can please God without faith. Whoever goes to God must believe that God exists and that he rewards those who seek him.
Dis my gebed dat Jesus jul gedagtes heeldag , aldag vul met sy liefde.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
1 comment:
Wieger
Seën vir jou en vir die werk wat jy vir ons Koning doen.
Daniel
Post a Comment