Friday 3 July 2009

Storm

Maybe some of you also watch the "sepies". In "Days of our lives"; Storm, after struggling with his sister, Katie, accidentally shot her. Her heart was damaged and she had medically only hours to live. Storm, previously involved in also shooting Stephanie, was devastated by what he had done to his "baby sister". Medically, only a heart transplant could save Katie, and all of this then caused Storm to take his own live i.e. shoot himself. Last night’s episode ended at this point.

What I had seen was Storm reflecting on his childhood experiences with his sisters, looking at photo’s of his sisters, and a photo of Katie in his hand when Stom was found after shooting himself. Storm has also written a letter presumably setting out his reason for suicide i.e. to make available his heart for transplant to Katie.

What I had experienced; is a short moment of the emotions that Strom "has felt". I am not considering taking my life, but can you imagine been put into a position that he was? Can you imagine the thought of dying in a few minutes?

By Eliza Woes;
Sodra dinge in mens se lewe gebeur, is die eerste vraag hoekom? Soveel dinge van die verlede kan pyn in ons diepste anker en herhinneringe daaraan kom na vore sodra jy weg beweeg van jou geloofs anker.

Ons hunkering na Onse Vader versterk ons geloof en voorsien n wyer begrip van God se liefde vir ons. Die positiewe gedagtes wat Vader vir ons uitbeeld skenk aan ons vasberadenheid, voed en maak ons siel skoon, ons denkwyse verander, ons harte verander en ons verkry n ongelooflike passie wat die lewe ons kan bied.

Sodra ons negatiewe gedagtes koester verander ons denkwyse, dit het n invloed op ons eie karakter.Ons visie verander oor die alles, harte verhard en ons verloor passie. Net soos die son klei kan verhard en was kan versag. Ons kan nie die verlede verander nie, maar ons besluite wat ons elke dag neem kan n invloed hê op ons toekoms. Jy het n keuse tussen soet en bitter.

As ons nie na aan Vader beweeg nie, stel ons onself bloot aan die invloed wat Satan op ons lewe kan hê. Elke een van ons gaan deur menigde beproewings en dit gebeur altyd wanneer jy dit die minste verwag. Juis daaroor moet ons altyd waaksaam wees en gedurig bid. Gebruik Vader as jou anker sodat jy nie wankel of struikel wanneer hierdie aanslae jou bedreig nie.

Wees bly vir elke beproewing wat jy mee maak. Dit help en leer jou om voorbereid te wees sodra die storms om jou woed. Ironies genoeg is juis die diepste situasies wat jou laat uitroep na Vader. Die Heilge Gees wat Vader as ons helper geskenk het tree na vore en du sweet jy dat jy nooit alleen is nie. Wat onmoontlik is vir ons, is moontlik vir Vader. Die wil van Vader sal ons nooit neem, waar die genade van Vader ons nie kan beskerm nie.

Dankie, Vader, vir geloof, vir totale afhanklikheid van u. Ons weet U sal ons nooit verlaat, ons weet U is genadig, ons weet dat U ons altyd sal bystaan, maak nie saak wat nie. Wees so met elkeen van ons, vertroos ons waar nodig, bemoedig ons , beskerm ons, gee dat ons deur u, onder leiding van die Heilige Gees, sal volhard in totale afhanklikheid van u. Jesaja 65:24 "Voor h julle nog roep, sal Ek antwoord, terwyl h julle nog praat, sal Ek h julle gebed verhoor.

Ek bid ook vir 'n lekker naweek vir elkeen van julle.

No comments: