Tuesday 14 July 2009

Liefde is Lewe

Hi almal,
Ek het gisteraand 'n reeks oor die werking van die Heilige Gees begin bywoon. Die boodskap wat ek ontvang het was vir my waarde; ek weet van 'n paartjie wat juis Saterdag / Sondag deur 'n struweling gegaan wat op egskeiding gesprekke uitgeloop het; tipies die senario wat in "Fireproof" uitgebeeld word. Ek het dan juis hierdie ( my weergawe) van die Sondag boodskap saamgestel om met hul vanaaand te gaan deel. Ek vertrou daar is 'n boodskap in vir ons almal.

Liefde wat lewe - Sondag 12 Julie 2009 – Ds. Andre

1 Cor 13: 4 Love is patient, love is kind. It does not envy, it does not boast, it is not proud.

In Andre se vorige preek, het hy hanteer die twee S’e in ons lewens; Sonde (ons sondige natuur) en Self i.e. die eie Ek (Me, Myself & I). Dit is die twee elemente wat ons verwyderd hou vanaf GOD. Om dus te lewe in die Gees, beteken om verwyderd vanaf Sonde en die eie Ek te lewe.

Hoe moet ons dit doen? Vul jouself met Jesus Christus liefde en gee Jesus Christus beheer van jouself en jou doen en late; elke dag!

Hoe sal ons liefde toon? Betoon liefde elke dag aan jou medemens, dan sal die Gees jou dan elke dag laat groei in geloof. Hierdie Jesus liefde sal die vrugte van die Gees wees, liefde is die basis tot vrugte van die Gees!

Wat is dus liefde wat lewe?

Gal 5: 16 -24
Life by the Spirit
16
So I say, live by the Spirit, and you will not gratify the desires of the sinful nature. 17 For the sinful nature desires what is contrary to the Spirit, and the Spirit what is contrary to the sinful nature. They are in conflict with each other, so that you do not do what you want. 18 But if you are led by the Spirit, you are not under law. 19 The acts of the sinful nature are obvious: sexual immorality, impurity and debauchery; 20 idolatry and witchcraft; hatred, discord, jealousy, fits of rage, selfish ambition, dissensions, factions 21 and envy; drunkenness, orgies, and the like. I warn you, as I did before, that those who live like this will not inherit the kingdom of God. 22 But the fruit of the Spirit is love, joy, peace, patience, kindness, goodness, faithfulness, 23 gentleness and self-control. Against such things there is no law. 24 Those who belong to Christ Jesus have crucified the sinful nature with its passions and desires. 25 Since we live by the Spirit, let us keep in step with the Spirit. 26 Let us not become conceited, provoking and envying each other.

Andre haal aan die een definisie van liefde wat vervolgens hom liefde die beste omskryf; "Love is meeting needs"

Andre noem twee belangrike griekse definisies van liefde;
Eros; aangetrokkenheids liefde,
Agape; absolute, vanaf GOD liefde

Andre maak ‘n vergelyking tussen die twee definisies i.e. Andre wys die verskil tussen liefde gebaseer op die eie Ek en liefde gebaseer op GOD. Andre wys ook twee snitte van die video "Fireproof" wat uitwys die verskille tussen Eros liefde ( ‘n tipiese struweling tussen ‘n egpaar wat uitloop op ‘n egskeiding) en Agape liefde ( die verskil in benadering met GOD in jou lewe).

Eros liefde is;
gebaseer op Persoonlike gevoelens
gemotiveer deur Eie ek
afhanklik van Performance v/d ander party
voorwaardelik

vs.

Agape liefde wat;
gebaseer op 'n keuse tot Jesus
gemotiveer is deur die gee van liefde
afhanklik is van die karakter van GOD
onvoorwaardelik is

There are several Greek words for love, as the Greek language distinguishes how the word Ancient Greek has distinct words for love, the senses in which these words were generally used are given below.
Agapç (áãÜðç agápç) means "love" in modern day Greek, such as in the term s'agapo (Ó'áãáðþ), which means "I love you." In Ancient Greek, it often refers to a general affection rather than the attraction suggested by "eros." Agape is used in ancient texts to denote feelings for a good meal, one's children, and the feelings for a spouse. It can be described as the feeling of being content or holding one in high regard. This then the absolute love of GOD according to Andre.
Eros (love) (åñùò érôs) is passionate love, with sensual desire and longing. The Modern Greek word "erotas" means "(romantic) love;" however, eros does not have to be sexual in nature. Eros can be interpreted as a love for someone whom you love more than the philia, love of friendship. It can also apply to dating relationships as well as marriage. Plato refined his own definition: Although eros is initially felt for a person, with contemplation it becomes an appreciation of the beauty within that person, or even becomes appreciation of beauty itself. It should be noted Plato does not talk of physical attraction as a necessary part of love, hence the use of the word platonic to mean, "without physical attraction." Plato also said eros helps the soul recall knowledge of beauty, and contributes to an understanding of spiritual truth. Lovers and philosophers are all inspired to seek truth by eros. The most famous ancient work on the subject of eros is Plato's Symposium, which is a discussion among the students of Socrates on the nature of eros. This then the "love your neighbor as you love yourself" according to Andre.
Philia (öéëßá philia) means friendship in modern Greek. It is a dispassionate virtuous love, a concept developed by Aristotle. It includes loyalty to friends, family, and community, and requires virtue, equality and familiarity. In ancient texts, philos denoted a general type of love, used for love between family, between friends, a desire or enjoyment of an activity, as well as between lovers. This then "like" your neighbor (which is not love) according to Andre.

Andre gaan voort en hanteer 4 eienskappe van liefde vervolgens 1 Cor 13
1 Cor 13: 5 It is not rude, it is not self-seeking, it is not easily angered
Refer also;Psalm 103: 8 The LORD is compassionate and gracious, slow to anger, abounding in love. Wees geduldig met mekaar

1 Cor 13: 5 It is not rude, it is not self-seeking, it is not easily angered, it keeps no record of wrongs
Refer also; Psalm 108: 9-12 9 He will not always accuse, nor will he harbor his anger forever; 10 he does not treat us as our sins deserve or repay us according to our iniquities. 11 For as high as the heavens are above the earth, so great is his love for those who fear him; 12 as far as the east is from the west, so far has he removed our transgressions from us. Verwyte bring skeuring

1 Cor 13: 7 It always protects, always trusts, always hopes, always perseveres. Deur GOD is daar altyd ‘n oplossing

1 Cor 13: 7 It always protects, always trusts, always hopes, always perseveres. Vasbyt!

Ds. Willem het per vorige geleenheid sy siening van liefde gegee wat vir my ook van veel waarde is; ‘Liefde is vir die man om ALTYD te doen wat die vrou wil he & liefde is vir die vrou om ALTYD te doen wat die man wil he" Nie so maklik nie, ek probeer hard!!

Treffend vir my uit hierdie preek was; Liefde is onvoorwaardelik! Dink 'n bietjie hieraan. As jou vrou/man jou iets vra om te doen en jy dink dan bv innerlik. "hoekom moet ek dit doen, wat is dan verkeerd met x, dit is mos x se beurt, x help nooit" Dis mos nie onvoorwaardelike liefde nie!

No comments: