Friday 24 July 2009

Change your life today. Accept where you are in life.

Yesterdays Spiritual Card was; Change your life today. You don't have to accept where you are in life.

What a striking card it was indeed!

Thys enlightened us that there is a other view as i.e. "we must be at peace with what we have in life at this stage of our lifes because for NOW that's where GOD placed you. He might move you to new areas tomorrow, but for today - thank Him in everything"

I am delighted at the responses that was forwarded i.e. I believe, God is working its way with us, getting us to live his word, I believe we are happy, we are thinking the living word day and night (Psalm 1: 1-2).

The theme of Thys response and the acceptance by some of us does indeed lead to praise of what Christ does give us each and every day. By chance again? ...No I do not believe this, GOD has once again given me something to tell.

Today my Spiritual Card is; Change your life today. Accept where you are in life.

Enjoy

How fast does the time go? its weekend again.

I pray that Jesus Christ is with you, together with Holy Spirit , to lead and give you a Christ like fulfilling weekend.

BLESS YOU

Heb 3:13-19 GW (13) Encourage each other every day while you have the opportunity. If you do this, none of you will be deceived by sin and become stubborn. (14) After all, we will remain Christ's partners only if we continue to hold on to our original confidence until the end. (15) Scripture says, "If you hear God speak today, don't be stubborn. Don't be stubborn like those who rebelled." (16) Who heard God and rebelled? All those whom Moses led out of Egypt rebelled. (17) With whom was God angry for 40 years? He was angry with those who sinned and died in the desert. (18) Who did God swear would never enter his place of rest? He was talking about those who didn't obey him. (19) So we see that they couldn't enter his place of rest because they didn't believe.

Wie is God? (Psalm 23)*
/*Benescke Botha is ’n vryskutskrywer vir verskeie geestelike en
inspirasietydskrifte./


As jy vandag gevra word om tien van God se eienskappe op te noem. Sal jy dit kan doen? Ken jy God werklik?

Lees vir ’n oomblik weer die bekende ses verse van Psalm 23. Besef jy dat jy sestien eienskappe van God in hierdie kort gedeelte kan kry?

1. Die Here is my herder: *God wil ’n verhouding met jou bou.*
2. Niks sal my ontbreek nie: *God voorsien in elke situasie.*
3. Hy laat my neerlê in groen weivelde: *God bring rus te midde geraas.*
4. Na waters waar rus is lei Hy my heen: *God verkwik jou siel.*
5. Hy gee my nuwe krag: *God is die Geneser.*
6. Hy lei my op die spore van geregtigheid: *God gee leiding.*
7. Vir Sy Naam ontwil: *God is Heilig.*
8. Al gaan ek ook in ’n dal van doodskaduwee, sal ek geen onheil vrees ie: *God is my beskerming.*
9. Want U is met my: *God is getrou.*
10. U stok en u staf dié vertroos my: *God bring vertroosting in moeilike tye.*
11. U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teenstanders: *God gee hoop.*
12. U maak my hoof vet met olie: *God stel belang in jou heiligmakingsproses.*
13. My beker loop oor: *God oortref jou verwagtinge.*
14. Net goedheid en guns sal my volg al die dae van die lewe: *God wil jou seën.*
15. En ek sal in die huis van die Here bly: *God gee sekuriteit.*
16. Tot in lengte van dae: *Saam met God is daar ’n belofte van ’n ewige lewe na die dood.*

Wie is God vir jou? Kry jou pen en papier en skryf daardie eienskappe van God neer wat Hy al in jou lewe kom openbaar het.

Onthou jy daardie keer toe jy op die punt van bankrotskap gaan draai het? Was dit nie Hy wat vir jou finansieel *voorsien* het nie? Of daardie keer toe jy desperaat langs jou kind se siekbed vir genesing gepleit het? Was dit nie Hy wat jou geantwoord het en jou kind *genees* het nie? Of kan jy daardie aande onthou waar jy jouself aan die slaap gehuil het toe jou verhouding of huwelik nie uitgewerk het nie? Was dit nie Hy wat jou kom *vertroos* het en jou *deurgedra* het nie? Ook daardie promosie wat jy by die werk gekry het toe jy dit die minste verwag het. Het jy ooit vir hom dankie gesê vir Sy *oorvloedige seën *in jou lewe?

Hierdie lysie is belangrik. Dit is monumente waarna jy terugkyk wanneer storms jou lewe onbepland tref. Dit is dan dat jy jou lysie uithaal om jouself te herinner: *God dieselfde bly. *Selfs al voel en lyk alles rondom jou deurmekaar.

Hy bly dieselfde. Gister, vandag en tot in ewigheid. Sterkte!

*Vader God, dankie dat U my rots is wat nooit verander nie. Dankie dat ek my lewe werklik op U kan bou omdat U my nooit sal teleurstel nie. Ek bid vandag dat U my deur U Heilige Gees sal kom herinner aan elke keer waar U in die verlede vir my deurgekom het. Help my om nooit hierdie monumente te vergeet nie. Ek bid dit in die Naam van Jesus Christus.

Amen.*

1 comment:

Eduardo said...

Hi Wieger,

Thank you for sharing God's word with us. I am sure this takes up your time but I certainly find it makes a positive contribution to my mind, my faith and it focus my mind to keep on loving the way Jesus wanted us to do.

God bless and may you and you family have a wonderful weekend.

Thanks
Eduardo