Tot U Koninkryk

GOD was maande besig om my te oorwin tot Sy koningkryk en glo my, gee jy gehoor aan Sy woord en wil, dan kan jy nie anders as om die pad van geloof te wandel nie. Ek het werklikwaar ervaar dat GOD lankmoedig is; HY WIL/WOU my besit, in liggaam, siel en verstand, op sy tyd, en hoe wonderlik het Hy dit nie aan my geopenbaar nie!

Tuesday, 8 December 2015

Openbaring# 118: Openbaring 19-22 saamgevat

›
Op 1:19  Skryf die dinge op  wat jy gesien het , die  wat is ,  sowel as die  wat gaan gebeur ; wat jy gesien het : Dit wat Johannes gesie...

Openbaring#117: Openbaring 22: Die laaste woorde

›
Die boek Openbaring is bo alles ʼn boek van hoop. Wat die gelowige betref, verwag ons Hom enige oomblik vir die wegraping. Die boek Openba...

Openbaring#116: Openbaring 22: Die laaste waarskuwings

›
Wat God gesê het, het Hy gesê. God bedoel wat Hy sê en sê wat Hy bedoel. Die boek Openbaring verloop chronologies, in orde! Openbaring 1...

Openbaring#115: Openbaring 22: Die uitnodiging deur die Gees en die die Bruid (gemeente)

›
Die mens het weliswaar nie die keuse gehad of hy gebore wou word nie, maar hy het wel die keuse waar hy die ewigheid sal deurbring. Die b...

Openbaring#114: Openbaring 22: Die bevestiging van die professie deur Jesus Christus self

›
Jesus bevestig sy mensheid sowel as sy Godheid Die boek Openbaring verloop chronologies, in orde! Openbaring 1:19 gee die sleutel tot di...
›
Home
View web version

About Me

My photo
Wieger
Bellville, Cape Town, South Africa
I’m a Christian hoping to make this blog available to all that wish to testify GOD's influence in his or her life.
View my complete profile
Powered by Blogger.